Slag van Talana

Slag van Talana
Deel van Tweede Vryheidsoorlog

Datum 20 Oktober 1899
Ligging Dundee, Natal, Suid-Afrika
Resultaat Britse taktiese oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Zuid-Afrikaansche Republiek
Bevelvoerders
Luitenant-generaal Sir William Penn Symons KCB † Generaal Lukas Meyer
Generaal Daniël Jacobus Elardus (Maroela) Erasmus

Generaal J.H.M Jan Kock

Sterkte
4000[1] 3000[1]
Ongevalle
52 dood, 203 gewond, 246 gevang of vermis[2] 31 dood, 66 gewond, 20 gevang of vermis[2]

Die Slag van Talana het op 20 Oktober 1899 by die Talanakoppie naby Dundee, Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Hierdie was die eerste geveg in die Natal-arena van die oorlog en ook die eerste waar die Britse troepe kakie-uniforms gedra het.

  1. 1,0 1,1 britishbattles.com
  2. 2,0 2,1 historyofwar.org

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search